Cara Buono

Cara Buono
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise, regisseuse, en skryfster
Aktiewe jare 1992–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Cara Buono (gebore 1 Maart 1974) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Sopranos (1999), Mad Men (2007), Person of Interest (2011), en Stranger Things (2016).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search